Telecom sê internet-onderbreking het niks met Huawei uit te waai nie

Telecom Namibia wou nie kommentaar lewer oor aantygings dat Huawei nie deur die maatskappy betaal is nie en daarom die uitdagings met internetverbindings die week. Maar, volgens Ndapewa Neshila, waarnemende hoof van Telecom se korporatiewe kommunikasie, was daar wel ander uitdagings.