Telecom se dienste af in Kavango Wes vanaandSeptember 24, 2021

Telecom Namibia het aangekondig dat al sy dienste tussen ses-uur en tien-uur vanaand in die Kavango Wes-streek opgeskort sal wees as gevolg van beplande instandhoudingswerk wat op sy stelsel uitgevoer moet word. In ‘n verklaring wat deur Nomvula Kambinda, Telecom se hoof van korporatiewe kommunikasie, sal veral kliënte in Nkurenkuru en Rupara die impak van die onderhoud ervaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *