Tel van stemme duur voort in SA

Die tel van stemme het in die vroeë oggendure in Suid-Afrika voortgegaan na gister se munisipale verkiesing. Die verkiesingskommissie se ondervoorsitter, Mawethu Mosery sê die telproses het goed begin, maar het daarop gewys dit is ‘n moeisame een. Mosery het verduidelik presies wat gedoen moet word:

Mosery het ook verduidelik hoe die proses gaan werk om ‘n betroubare uitslag te verkry: