Teistering, geweld by die werkplek onder die loep

Die arbeidsministerie hou volgende week ‘n byeenkoms om konvensie 190 van die Internasionale Arbeidsorganisasie onder die loep te bring en werknemers op te lei. Die konvensie hanteer geweld en teistering in die werksplek. Namibië het die konvensie bekragtig maar het, nes met talle ander konvensies, uitdagings met implementering. Die ministerie se skakelbeampte, Maria Hendimbi het meer.