Sy’s 19 en wil ‘n solovlug om die wêreld maak

Die 19-jarige Zara Rutherford van België gaan probeer geskiedenis maak deur die jongste vrou te word om ‘n solovlug om die wêreld te maak. Sy wil binne sowat drie maande deur 52 lande vlieg. Haar reis begin op 11 Augustus in België. Rutherford het haar vlieënierslisensie verlede jaar gekry. Sy sê sy hoop hierdie reis sal ander jong vroue inspireer om lugvaart op te neem: