Swendelaars gebruik vissery-minister se naam

Derek Klazen, die Namibiese minister van visserye, waarsku die publiek teen ‘n telefoon-bedrogspul waar bedrieĆ«rs beweer dat hulle hy is en geld van niksvermoedende individue vra. Tydens die pandemie het misdadigers hul metodes aangepas om slagoffers se vrese oor die Covid-virus uit te buit, en nou vind nou nuwe swendel-maniere in die swaar ekonomiese tye plaas. Deesdae is swendelaars so desperaat om mense se swaarverdiende geld in die hande te kry, dat hulle prominente mense se name gebruik maak om geld te vra.