Swendelaar doen weer aansoek in die hof

Die bekende Suid-Afrikaanse swendelaar Adriaan Jacobus Pienaar het ‘n dringende aansoek voor Regter Thomas Masuku vanoggend waar hy vra vir ‘n bevel dat hy uit die gevangenis vrygelaat word en teruggestuur word na Suid-Afrika. Pienaar is nie ‘n vreemdeling in Namibië se howe nie soos Yanna Smith berig.