Swartmark vir drank in SA enorm

Die swartmark vir drank in Suid-Afrika is tans meer as 20 miljard Namibiese dollar werd. Gemiddeld een liter uit elke 4,54 liter drank wat in die land verkoop word, oftewel 12 persent van die bedryf, het sy oorsprong op die swartmark.