Swartbooi, Seibeb verskyn nou voor komitee

Beide die leier van die LPM-party Bernadus Swartbooi en sy Hoofsweep Henny Seibeb sal nou voor die Nasionale Vergadering se Staande Komitee op Voordele verskyn. ‘n Verhoor word gehou in verband met die chaos na President Hage Geingob se Staatsrede op 15 April. Eneas Emvula, die party se Adjunk Woordvoerder, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.