Swartbooi sê volksmoord-onderhandelinge sou misluk

Namibië is steeds verdeeld oor die voortgesette volksmoord-sage van die 18 miljard Nambiese dollar wat die Duitse regering verlede week aan die Namibiese regering as vergoeding vir gemeenskappe van die Ovaherero en Nama aangebied het. Bernades Swartbooi, leier van die LPM, het gesê die proses sou misluk.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *