Swapo-jeugliga tevrede met party se dinkskrumspanOctober 1, 2021

Swapo se sekretaris-generaal, Sophia Shaningwa, het die party se dinkskrumspan aangekondig wat in beheer is van navorsing en beleidsformulering. Shaningwa het tydens ‘n mediakonferensie by die party se hoofkwartiere gesê die span sal tot 2022 dien. Die sekretaris-generaal van Swapo Party se jeugliga, Ephraim Nekongo het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die jeugliga is tevrede met die span onder leiding van Andrew Niikondo.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *