Swapo het leierskapsvakuum, moet vergader

Swapo se politburo vergader na die dood van Hage Geingob omdat daar ‘n leierskap-vakuum ontstaan het met die dood van Hage Geingob. Die pos van partypresident is oop en ‘n potensiële opvolger vir Nandi-Ndaitwah, die party se presidensiële kandidaat word ook bespreek. Die politburo sal na verwagting die sentrale komitee opdrag gee om ‘n buitengewone kongres te reël. Ephraim Nekongo, lid van die politburo en sentrale komitee van die party.