Swakopmunders stem vandag

Die Namibiese Verkiesingskommissie sê alles gereed vir die tussenverkiesing op Swakopmund vandag. Die verkiesing is genoodsaak deur die afdanking van Ciske Smith-Howard deur haar party,die Independent Patriots for Change. Lina Ndengu, woordvoerder by die kommissie het meer.