Swak padinfrastruktuur knou landbousektor

Met die goeie reënval wat Namibië vanjaar ontvang is, sal die oes van landbouproukte goed wees. Ondanks goeie oeste wat voorspel word, wat sou die landboubedryf laat struikel om produkte in en uit voer? Afrika se swak padinfrastruktuur belemmer onder meer die graanuitvoerbedryf. Ian Collard, uitvoerende hoof van Namib Mills, vertel aan Kosmos 94.1 Nuus wat die impak van swak padinfrastruktuur op die landbousektor het.

Die brandstofpryse styg om middernag en Collard is van mening dat die pryse van die belangrikste voedselsoorte na verwagting ook gaan styg. Hy verduidelik.