Swaar verkeer die afgelope 24 uur op van die land se paaie

Druk verkeer is die afgelope 24 uur op van die land se hoofroetes ervaar. Veral die roetes na die kus en die noorde het volgens verkeersowerhede swaar verkeer gedra. Baie Namibiërs span die langnaweek by kusoorde uit. Aubrey Oosthuizen van die Weskus Veiligheids Inisiatief oor toestande aan die kus vanoggend..