Suiderhof-inwoner waarsku oor verdagte voertuie

‘n Bekommerde inwoner van die Suiderhof-woonbuurt in Windhoek, waarsku die publiek om versigtig te wees vir twee voertuie wat verdag lyk. Oor die afgelope maande het inbrake in die hoofstad toegeneem. Met die feesseisoen wat om die draai is, sal misdaad vermoedelik toeneem. Ashley Pule gesels met Kosmos 94.1 Nuus.