Suid-Afrikaners wat newe-effekte van Covid-enstof het, kan eis

Suid-Afrikaners wat nadelige reaksies ervaar het nadat hulle ‘n Covid-entstof ontvang het, kan vir finansiële vergoeding eis indien hulle hul inkomste sou verloor terwyl hulle herstel. Met die nasionale ramptoestand wat nou tot ‘n einde gekom het maak die regulasies voorsiening vir opsies waarvolgens werknemers sulke eise kan indien. Fritz Platt, ons korrespondent in Kaapstad, is aan die woord.