Suid-Afrikaanse verbruikers se skuldlas vererger

DebtBusters se jongste skuldaanwyser bevestig dat Suid-Afrikaanse verbruikers se skuldlas vererger. Die verslag dui aan in vergelyking met dieselfde tydperk vyf jaar gelede, het die werklike inkomste met 21 persent gekrimp en onversekerde skuld is gemiddeld 32 persent meer. Die hoof van DebtBusters, Benay Sager, sê een van die bevindings is dat 56 persent van aansoekers om skuldberading mans is.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *