Suid-Afrikaanse tronke oorbevolk

Oorbevolking in Suid-Afrikaanse tronke is besig om kommerwekkende vlakke te bereik met data wat toon dat oorbevolking in die land korrektiewe fasiliteite die 40 persent-merk bereik het. Die departement van korrektiewe dienste sê teen 31 Oktober 2022 was daar ‘n totaal van 151 755 gevangenes in aanhouding regoor die land. Oos-Kaapse tronke is tans 69,8 persent oorbevolk, terwyl Gautengse korrektiewe fasiliteite 55,8 persent oorbevolk is. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…