Suid-Afrikaanse polisie reik uit na leerders oor boelies

Die Suid-Afrikaanse polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe in die Noord-Kaap het ‘n teen-boelie-veldtog gehou in die provinsie. Nes in Namibië, is veral aanlynboelies ‘n groot uitdaging in die buurland. ‘n Polisiewoordvoerder, Sergio Kock, sê kenners het die leerders ingelig oor die verskillende vorms van afknouery en die gevare wat daaraan gekoppel is: