Suid-Afrikaanse mediese studente vertrek na Kuba

Gauteng se LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, groet vandag ‘n groep mediese studente in Sandown, Johannesburg. Hulle is op pad na Kuba om onder die Nelson Mandela/Fidel Castro-opleidingsprogram medies te studeer. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die program is deel van ‘n bilaterale ooreenkoms wat die twee lande in 1996 onderteken het om in die gesondheidsveld saam te werk: