Suid-Afrika moet dagga-klubs hê

Die UDM in die buurland sê die regering moet die Wetsontwerp op Dagga vir Private Doeleindes heroorweeg en met kundiges in die bedryf beraadslaag. Die sekretaris-generaal Yongama Zigebe sê die meeste Suid-Afrikaners het nie die luukse van ‘n plek waar hulle dagga kan rook sonder om kinders of ander individue te affekteer nie. Hy voeg by dit sal sin maak om cannabis-klubs te hê vir ekonomiese geleenthede en werkskepping: