Suid-Afrika kan binne vyf tot tien jaar ‘n tekort aan veeartse hê

Suid-Afrika kan in die volgende vyf tot tien jaar ‘n ernstige tekort aan gekwalifiseerde veeartse ervaar. Dis volgens die SA Veterinêre Vereniging, wat sê dat groot getalle jong veeartse die land verlaat, ná hulle hul studies voltooi het vir beter werksgeleenthede oorsee. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…