Styging in moord en seksuele oortredings in SA verbaas nie
Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie Saftu, sê alhoewel hy ontsteld is oor die hoë misdaadvlakke in die land, is hy nie verbaas nie. Die vierde kwartaal se misdaadstatistiek vir die 2022-23 boekjaar toon dat moord tussen Januarie en Maart vanjaar met 3,4 persent gestyg het terwyl seksuele oortredings met 4,3 persent afgeneem het. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die regering moet meer doen aan die hoë misdaadvlakke: