Studie toon meer SA-mans is base, as vroue

Die jongste Gelyke Indiensneming-verslag wat Career Junction in Suid-Afrika gepubliseer het, wys geslagsgelykheid in bestuursposte in die buurland het nie in die afgelope vyf jaar verander nie. Volgens die verslag beklee meer as twee derdes van mans steeds uitvoerende posisies in vergelyking met vroue. Die hoof van die verslae by Career Junction, Paul Byrne, sê daar moet ‘n balans wees om geslagsgelykheid in die werkplek te bereik: