Struktuur van ekonomie moet aandag kry as ons werk moet skep

Daar blyk om ‘n reuse-gaping te wees in werksoekers en werkgewers. Uit ongeveer 352 werksoekers wat geplaas is deur die arbeidsministerie tussen Januarie en Maart vanjaar, het slegs 17 universiteitsgrade gehad. Maar, 19 werkloses met graad 7 as kwalifikasie is geplaas en die groter meerderheid, die met graad 10 en 11. Arbeidskenner Herbert Jauch sê die ekonomie fokus tans op ‘n lae-loon struktuur.

Hy sê die struktuur van die ekonomie moet verander vir gegradueerdes om werk te kry.