Stropery het plaaslik ook afgeneem – Shifeta

Nuus uit Suid-Afrika toon dat stropery met 79,4 persent tydens die Covid-inperking afgeneem het maar, die renosterbevolking in die Krugerwildtuin raak steeds voortdurend kleiner ten spyte van die SANParke-span se pogings. Kosmos 94.1 Nuus het met die omgewingsminister, Pohamba Shifeta gepraat oor die plaaslike situasie. Hy sê gevalle is ook plaaslik baie laag, maar nie net as gevolg van Covid nie. Hy verduidelik.