Streng, nuwe wetgewing oor dronkbestuur in SA

Wanneer Suid-Afrika se streng nuwe wetgewing oor dronkbestuur later vandeesmaand in werking tree, mag jy nie eens een drankie drink as jy van plan is om te bestuur nie. En as jy in ‘n ongeluk is ná net een drankie, kan versekeraars jou eis afkeur.