Strauss maak meer bekend oor NEF se standpunt oor minimumloon

Die sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersfederasie Daan Strauss het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die federasie se standpunt in verband met die nasionale minimumloon. Die vereniging is gekant teen so instelling maar, Strauss sê daar is baie goeie redes daarvoor.