Stormers op pad na die Oekraïne

Die Britse minister van verdediging, Ben Wallace, sê die Verenigde Koninkryk gaan ‘n klein aantal Stormer-pantservoertuie wat lugafweermissiele kan afvuur na Oekraïne stuur. Hy sê volgens Britse syfers is sowat 15 000 Russiese personeel in die oorlog teen Oekraïne dood. Wallace sê 2 000 gepantserde voertuie, insluitend sowat 530 tenks, is tydens die inval vernietig, asook 60 helikopters en vegvliegtuie: