Stoetveilings was baie suksesvol die jaar

Agra se stoetveilings het onlangs afgesluit vir die jaar. Daar was verskeie uitsonderlike pryse wat behaal is deur die jaar en Paul Klein, die bestuurder van Agra Veilings, sê die jaar was uiters suksesvol.