Steyn sien uit na môre se wedstyd

Die Springbok-losskakel Morné Steyn sê hy sien daarna uit om môre saam met sy Bulls-spanmaats te speel in hul groot wedstryd teen Edinburgh. Steyn is ingesluit vir die laaste wedstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap nadat Johan Goosen ‘n kniebesering opgedoen het in die Bulls se oorwinning oor Cardiff in die derde ronde van die reeks die afgelope naweek. Steyn sê hy is vol vertroue dat die span môre baie goed kan vaar: