Steeds ‘nee’ vir ivermektienNovember 25, 2021

Die Namibiese Medisyne Beheerraad het weer beklemtoon dat daar geen bewyse is dat ivermektien ‘n doeltreffende behandeling vir Covid-9 is nie. Volgens die raad se registrateur Johannes Gaeseb, is daar selfs ook navorsing wat aangedui het dat dit moontlik kan werk, deur die navorsers teruggetrek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *