Starmer sê almal in Brittanje is verenig in ondersteuning vir Oekraïne

Die leier van die Britse opposisieparty Sir Keir Starmer sê Brittanje is verenig in sy ondersteuning van die Oekraïne. Sy aanmerkings kom na President Volodymyr Zelensky vandag die Britse parlement toegespreek het, in Londen.