Standbeeld van wyle Tutu in Kaapstad onthul

Die oorlede struggle-ikoon, aartsbiskop Desmond Tutu is vroeër vandag vir sy bydrae tot die beëindiging van Apartheid en ook sy unieke rol in die Suid-Afrikaanse samelewing vereer. Die Desmond en Leah Tutu-stigting het vandag ‘n lewensgrootte standbeeld van Tutu by die Century City- inkoopsentrum, in Kaapstad, onthul. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad…