Stakers belemmer kragvoorsieningOctober 27, 2021

Die Stad Tshwane sê die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie se onwettige staking lei tot verlengde kragonderbrekings weens intimidasie van spanne en sabotasie. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê dit ‘n ernstige uitwerking op die tydsduur vir die herstel van kragonderbrekings, omdat stakende werkers ander verhoed om te werk. Hy voeg by die stad se eletrisiteitsvoorsiening is onder ernstige druk:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *