Stad Windhoek verhoog bustarieweJuly 8, 2021
Stad Windhoek het ‘n verhoging in bustariewe vanaf 12 Julie aangekondig. Smart-kaarttariewe styg van sewe Namibiese dollar tot sewe dollar vyftig sent en kontanttariewe styg van agt Namibiese dollar tot agt dollar vyftig sent.