Stad Windhoek se waardasiehof sit eers 18 NovemberOctober 27, 2021
Stad Windhoek het sy tussentydse waardasiehof-verhoor uitgestel tot 18 November. Inwoners wat kapsie maak oor die stad se waardasies se sake sal aangehoor word. Lydia Amutenya, woordvoerder by die stad, het die besonderhede…