Stad Windhoek se fietsrylane is byna voltooi

Stad Windhoek se fietsrylane is byna voltooi. Hulle werk saam met die Duitse samewerkingstigting, die GIZ. GIZ het Ndakalimwe Investments aangestel om die fietsrylane onder 1,5 miljoen Namibiese dollar te bou. Die eerste fietsrylane word by die Unam se Khomasdal-kampus en die Namibiese Universiteit van Wetenskap en tegnologie gebou om ‘n veilige roete vir studente te verseker, sê die woordvoerder van Stad Windhoek, Lydia Amutenya, aan Kosmos 94.1 Nuus. Die projek behoort wat uit vyf fases bestaan, sal binne twee maande voltooi te wees.