Stad Windhoek maan inwoners oor slenter

Stad Windhoek het inwoners van die hoofstad gemaan teen ‘n slenter wat op die oomblik aan die gang is.Die Woordvoerder,Lydia Amutenya, sê inwoners moet bedag wees hierop en het meer besonderhede aan Kosmos 94.1 Nuus verskaf.