Stad Windhoek keer 840 nuwe huisplanne goed in 2021

Nuwe woon-eenhede was die tweede grootste bydraer tot die totale aantal bouplanne wat deur Stad Windhoek goedgekeur is met 840 goedkeurings wat in 2021 geregistreer is, 200 meer as in 2020. In waardeterme het nuwe goedgekeurde wooneenhede van 823,5 miljoen Namibiese dollar in 2020 tot 1,04 miljard dollar in 2021 toegeneem.