Stad Windhoek hou nou sy stadsraadsvergadering

Stad Windhoek hou tans sy maandelikse stadsraadsvergadering. Tydens die vergadering word belangrike besluite vir die stad gemaak. Die publiek word uitgenooi om die vergadering op Stad Windhoek se Facebook-blad te volg. Lydia Amutenya, kommunikasiebeampte van Stad Windhoek.

Sy sê die burgemeester gaan ook môremiddag ‘n vergadering met personeel hê.