Stad Kaapstad staan gemeenskappe in winterreën by

Die Stad Kaapstad se rampbestuursentrum herhaal sy verbintenis om voort te gaan met pogings om gemeenskappe by te staan wat deur die winterreën geraak word. Inwoners is gehelp met meel, sand, vloedtoerusting en sandsakke. Die maatreëls is verder in verskeie informele nedersettings toegepas waar burgerlike organisasies, soos The Shackbuilder, ook help. Die stigter, Quinton Adams, sê daar is dringende behoeftes.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *