Staatsvoogdyskap, voordele ens., is alles ANC-leuens

Die DA sê President Cyril Ramaphosa het die buurland mislei toe hy gesê het die ANC sal nie die EFF se voorstel steun dat die staat voogdyskap oor alle grond moet hê nie. Annelie Lotriet van die opposisieparty sê die EFF dring aan op staatsvoogdyskap in ruil vir steun om ‘n twee-derde meerderheid te kry om die Grondwet te kan verander, en uitdruklik die onteiening van eiendom sonder vergoeding moontlik te maak. Lot riet sê die argument dat staatsvoogdyskap tot voordeel van ontluikende boere sal wees is nog ‘n ANC-leuen: