Staande komitee hoor versoekskrif oor Okavango-bekken aanOctober 26, 2021

Die parlementêre staande komitee op natuurlike hulpbronne hou vandag openbare verhore in samewerking met die omgewingsministerie in verband met ‘n versoekskrif van ‘n Namibiese drukgroep oor die Okavango-bekken. Die Save the Unique Lifestyle of the Okavango, bekend as die SOUL-groep, is gekant teen olie- en gas-eksplorasie in die gebied. David Nahogandja, die woordvoerder van die Nasionale Vergardering, het meer…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *