Staan die Kankervereniging by op Wêreldkankerdag

Die Kankervereniging van Namibië bied op 4 Februarie ‘n fondsinsameling vir Wêreldkankerdag, wat op daardie dag herdenk word, aan. Hulle gaan t-hemde verkoop om fondse in te samel. Kosmos 94.1 Nuus gesels met Rolf Hansen, uitvoerende hoof van die vereniging…