SPYL en jeug verwerp FIMA

Die kontroversiële FIMA-wetgewing bly in die nuus. Die wetgewing, wat op 1 Oktober vanjaar in werking tree, bepaal dat 75 persent van pensioenfondse nie opgeëis kan word die aftreeouderdom van 55 jaar nie. ‘n Aktivis vir die jeug, June Shimuoshili sê jeug moes deel gevorm het van die gesprek rondom die kwessie. Sy voeg by dat finansiële kennis ook onder jongmense ontbreek.

Selfs die Swapo-jeugliga is nie te vinde vir die wetsontwerp nie en vra verdere konsultasies.