Spuit, spuit, die storie is uit…

Die Wes Kaap sit nou skouer aan die wiel om sy inentingspersele, in voorbereiding van fase 2 van sy inentingsveldtog gereed te kry. Die buurland se Minister van Gesondheid Zweli Mkhize sê fase 1, wat op die in enting van die land se mediese-werkers fokus, teen die middel van Mei 2021 voltooi behoort te wees. Fase 2 sal op 17 Mei afskop. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se Kaapse Korrespondent het meer.