Springbok-vroue gereed en voorbereid vir Kanada vandagMarch 25, 2023
Die kaptein van die Springbok-Vroue Nolusindiso Booi sê die span het goed voorberei vir vandag se wedstryd teen Kanada in Madrid, Spanje. Booi sê Kanada presteer die afgelope paar jaar baie goed en is tans vierde op die wêreldranglys. Maar sy voeg by, dit gee die Suid-Afrikaners die ideale maatstaf om vas te stel waar hulle staan: