Namibiese vroue speel nou vir 5de – 8ste plek in Ghana

Die nasionale manshokkiespan draf vandag om 11-uur Namibiese tyd teen Uganda in Accra by die Afrika Nasiesbeker uit. Die span speel vir sewende plek. Intussen sal die vrouehokkispan vir vyfde tot agste posisie in die Afrika Nasiesbeker in Accra in Ghana uitspeel nadat hulle een elk gister teen Zimbabwe gespeel het. Die afrigter van die vrouespan, Melissa Gilles het die wedstryd so opgesom…